Testimonials

Just a few remarks From our clients:

*   Nogmaals baie dankie vir die lekker photo shoot.  Ons het dit baie geniet en die foto's is verskriklik mooi.  Sonja & Eugene

* Baie dankie vir al jou moeite Daleen, dis die pragtigste foto's ooit. Ek het al die ekstra moeite in jou werk raak gesien.  Baie dankie nogmaals.  Annetjie

* Weereens – baie dankie vir ‘n “job well done” jy oortref altyd my grootste expectations!! Lizelle

*  Ek en Pierre wil net weer vir jul baie, baie dankie sê vir alles wat jul vir ons gedoen en beteken het met ons troue.  Jou diens en werk is puik en ons foto’s is stunning mooi.  Jul het bygedra om ons dag pragtig te maak.  Als wat mooi is vir julle – sien jul gou weer.  Pierre & Sonnette

*  Hi Daleen, Ek wil net sê baie dankie.  Sjoe die foto;s is so mooi en die album is net so pragtig.  Waardeer jul moeite baie.  Baie groete, Elna

*  Hi Daleen, Thank you so much for everything you have done for us.  You genuinely went out of your way to make our day and our photo’s extra special.  Thanks for your excellent service.  We could not have asked for a better photographer.  Our photo’s are so awesome - We cannot stop looking at them.  See you again soon.  John & Faith.

*  Wil net weereens dankie sê vir die fotos en fotoboek dit is stunning.  My asem was skoon weg toe ek die pakkie oopmaak .  Baie baie dankie.  Mooi dag vir jou. Ria

*Liewe Daleen. Baie-baie dankie vir die pragtige foto's!! Ons is in die wolke...Dis so natuurlik- beautiful! Ons waardeer dit regtig baie! Ons is soooo tevrede!! Dis baie mooier as ons verwagtinge... Waardeer julle moeite opreg baie!  B&S

* Baie dankie vir jou en jou Ma se moeite met Monya se matriekafskeid, julle het dit baie spesiaal vir ons almal gemaak. Die fotos is pragtig!! Ons kry net komplimente